Gun Africa Free Digital Magazine Subscription

Genade Dood

Published in Hunting

Genade dood

deur Ge Jooste

Ek probeer elke jaar ’n elandbul en -koei skiet vir tafelvleis vir my familie vir die volgende jaar of so. My jag vir die twee bokke het hierdie jaar weer by ’n vriend se plaas op Speculatie, Limpopo plaasgevind. Die bokke word glad nie van ’n voertuig af geskiet nie, maar liewers te voet.

Kaapjag Update

by Liesl Venter

What with dealing with the impact of the devastating drought, renewing firearm licences, and contending with changing game-meat regulations, 2017 promises to not have a single dull moment for hunters.

a Hunt from a PH's point of view by Thinus Steyn

Dawn was still two hours away as he started the diesel Landcruiser and left it idling throatily while he went back inside and set a kettle on the gas stove.

Voetfout

Published in Hunting

Voetfout  deur Christophe Roelofse

Die jagseisoen het reeds ‘n wye draai geloop, maar trek noustrop, ten laaste is daar nog die belofte van ‘n netjiese ou blouwildebeesbul in die wind. Ek het hom vroeër die seisoen reeds twee maal uitgedaag, maar die bloubul is uitgeslape en kies sy slagveld wys. Dis ‘n pragdier, hy lyk soos ‘n Bison wat kop en skouers uitstaan bo die res met ‘n kenmerkende ritmiese drafstap.

Boetman en die Blesbok

deur Manie Viljoen

Pa, ek wil ‘n blesbok skiet.” Lank voor die Junie-skoolvakansie het Jeandre hierdie vraag onophoudelik gevra. Pa: “Ja, ons sal sien.”

Die .303 en die vlakvark

deur Thinus Steyn

Die skaduwees was reeds besig om lank te word teen die tyd dat ek, versigtig soos ‘n meerkat wat sy gat verlaat, oor die wal van die droë sloot geloer het.

Die Lang Skoot deur Louis Knipe

Van kleins af speel seuntjies mos met karretjies, spog oor wie se pa is die sterkste, watter trekker is nou juis die beste, en dan later oor daai eerste voëltjie wat met die windbuks geskiet was.

Kaapjag Namaqualand second annual field shooting event by Heinrych Aylward

The Kaapjag branch of Namaqualand hosted its second annual field shooting event at Gifberg on Saturday 9 April 2016, proudly sponsored by Wildman, Cape Gate.

Her first hunt by Thinus Steyn

Personally I was a little surprised when Madelein informed me she wanted to hunt. This was when she and her husband Rikus paid us a visit.  I was a little concerned about her shooting skills and knowledge of field craft as she was a city girl.

Bosveld gevangene: passievolle bosveld jagter dood gelukkig in sy 'happy hunting grounds" deur Gerhard Coreejes

Die vroeë winterson het die rante van die Magaliesberge liggies gestreel toe ek daar duskant Hartbeespoort die neus van my 4x4-bakkie in ’n noordelike rigting draai. Brits lê neffens voor, dan is dit verby Koedoeskop, Thabazimbi, links na Makoppa, en dan is dit regs na my “happy hunting grounds” Rooibokkraal!  

Die stem van die Bosveld met koedoekoeie wat vir ’n  foto poseer!